Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:2 Die Boodskap (DB)

Dawid het besluit om dieselfde vriendskap aan Ganun te bewys as wat Nagas vroeër aan Dawid bewys het. Hy stuur toe boodskappers na Ganun toe om medelye te betoon oor sy pa se dood.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:2 in konteks