Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:19 Die Boodskap (DB)

Toe Hadad-Eser se mense sien dat Israel hulle verslaan het, het hulle met Dawid vrede gesluit en sy onderdane geword. Die Arameërs het ook nie verder hulp aan die Ammoniete gegee nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:19 in konteks