Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:16 Die Boodskap (DB)

Die Arameërs het besef dat Israel hulle verslaan het. Hulle het toe dringend versterkings aangevra. Sobak, die bevelvoerder van Hadad-Eser se leër, het dadelik met soldate van oorkant die Eufraatrivier af kom help.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:16 in konteks