Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:10 Die Boodskap (DB)

Joab het besef dat hy nou aan twee fronte sou moes veg. Hy het toe die beste vegters uitgesoek en hulle teenoor die Arameërs opgestel.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:10 in konteks