Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 15:29 Die Boodskap (DB)

Toe die ark van die Here se verbond in die Stad van Dawid aankom, het Saul se dogter Mikal by die venster uitgekyk. Sy het koning Dawid sien ronddans en spring en het hom in haar hart verag.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 15

Kyk 1 Kronieke 15:29 in konteks