Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 15:24 Die Boodskap (DB)

Die priesters Sebanja, Josafat, Netanel, Amasai, Sagaria, Benaja en Eliëser sou op die trompette blaas voor die ark van God uit. Obed-Edom en Jegija was ook wagte by die ark.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 15

Kyk 1 Kronieke 15:24 in konteks