Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 15:12 Die Boodskap (DB)

Vir laasgenoemde groep het hy gesê: “Elkeen van julle is die hoof van die Levitiese families. Sorg dat julle en julle mede-Leviete rein is, sodat julle die verbondsark van die Here, Israel se God, na die plek kan bring wat ek daarvoor reggemaak het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 15

Kyk 1 Kronieke 15:12 in konteks