Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 13:9 Die Boodskap (DB)

Toe hulle by die dorsvloer van Kidon kom, het dit gelyk of die osse struikel. Ussa het sy hand uitgesteek om te keer dat die ark afval.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 13

Kyk 1 Kronieke 13:9 in konteks