Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 13:8 Die Boodskap (DB)

Dawid en al die Israeliete was uitbundig van vreugde. Hulle het onder begeleiding van liere, harpe, tamboeryne, simbale en trompette gesing en gedans.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 13

Kyk 1 Kronieke 13:8 in konteks