Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 11:23 Die Boodskap (DB)

Op ’n ander keer het hy ’n Egiptenaar doodgemaak wat twee en ’n kwart meter lank was. Die Egiptenaar se spies was so dik soos die dwarsbalk van ’n weefstoel. Benaja het net ’n stok by hom gehad, maar hy het die Egiptenaar se spies uit sy hand geruk en hom met sy eie spies doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 11

Kyk 1 Kronieke 11:23 in konteks