Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 11:22 Die Boodskap (DB)

Benaja, Jojada se seun, het van Kabseël af gekom. Hy was dapper en ’n man van die daad. Hy het eenkeer twee van Moab se dapperste vegters doodgemaak. ’n Ander keer het hy op ’n dag wat dit gesneeu het, in ’n put afgeklim en die leeu doodgemaak wat daarin was.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 11

Kyk 1 Kronieke 11:22 in konteks