Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:9 Die Boodskap (DB)

“Dan sal die mense sê: ‘Dit is omdat hulle die Here hulle God verlaat het. Dit is omdat hulle die God wat hulle destyds uit Egipte gelei het, nie meer liefhet nie. Hulle het voor ander gode gebuig en hulle gedien. Dit is waarom God al hierdie verskriklike dinge met hulle laat gebeur het.’”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9

Kyk 1 Konings 9:9 in konteks