Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:15 Die Boodskap (DB)

Koning Salomo het mense gedwing om die tempel en die paleis te bou. Hy het hulle ook gedwing om die oostekant van die stad met grond op te vul en ’n stadsmuur te bou. Met dwangarbeiders het hy ook die stede Hasor, Megiddo en Geser herbou.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9

Kyk 1 Konings 9:15 in konteks