Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:11 Die Boodskap (DB)

Koning Hiram van Tirus het al die seder- en dennehout verskaf, asook al die goud wat Salomo nodig gehad het. Nadat alles voltooi is, het Salomo twintig stede in Galilea aan Hiram gegee.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9

Kyk 1 Konings 9:11 in konteks