Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:8 Die Boodskap (DB)

Die houtpale was egter ’n bietjie te lank en ’n stukkie het by die Allerheiligste uitgesteek. ’n Mens kon dit net sien as jy vlak voor die Allerheiligste gestaan het. Die pale is vandag nog daar.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:8 in konteks