Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:53 Die Boodskap (DB)

U het hulle tog self gekies. Israel en die koning het U uit al die volke van die wêreld vir U gekies. Hulle is u s’n. Dit is tog wat U vir Moses gesê het toe U hulle uit Egipte gelei het.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:53 in konteks