Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:47 Die Boodskap (DB)

Salomo het nooit al hierdie bronsvoorwerpe laat weeg nie, want daar was te veel. Die presiese gewig van hierdie voorwerpe is nooit vasgestel nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:47 in konteks