Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:31 Die Boodskap (DB)

Elke staander het ’n ronde opening gehad waarin die waskom kon inpas. Dit was amper ’n meter diep en breed. Rondom die opening was daar allerlei graveerwerk. Die waentjies se sypanele was vierkantig en nie rond nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:31 in konteks