Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:23 Die Boodskap (DB)

Hierna het Hiram al sy aandag aan die bronswaterbak gewy. Hierdie waterbak was heeltemal rond, vyf meter in deursnee, twee en ’n half meter hoog, en met ’n omtrek van vyftien meter.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:23 in konteks