Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:2 Die Boodskap (DB)

Verder het hy ook nog die Libanonsbosgebou opgerig. Dit was 50 meter lank, 25 meter breed en vyftien meter hoog. Die boonste deel van die gebou het op vier rye sederhoutpilare gerus. Bo-op die pilare was daar ook balke van sederhout.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:2 in konteks