Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:14 Die Boodskap (DB)

Hiram se pa het in Tirus gewoon, maar is vroeg dood. Hy was ook ’n bekende vakman in bronswerk. Sy ma was ’n vrou uit die stam van Naftali. Hiram was baie slim. Hy het die vaardigheid, kennis en insig gehad om enigiets uit brons te maak. Salomo het hom gehuur omdat Hiram enigiets kon doen wat hulle hom gevra het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:14 in konteks