Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 4:28 Die Boodskap (DB)

Streeksbestuurders moes ook vir die ryperde en trekperde se gars en hooi sorg. Hulle moes dit daar gaan aflaai waar die mense dit nodig gehad het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 4

Kyk 1 Konings 4:28 in konteks