Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 4:21 Die Boodskap (DB)

Salomo het oor al die nasies vanaf die groot Eufraatrivier tot by die land van die Filistyne en tot by die Egiptiese grens regeer. Hierdie nasies het almal belasting betaal en was aan Salomo getrou.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 4

Kyk 1 Konings 4:21 in konteks