Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 4:13 Die Boodskap (DB)

Ben-Geber vir Ramot in Gilead en die dorpies in Gilead wat aan die Jaïr-familie, afstammelinge van Manasse, behoort het; asook die Argob-gebied in Basan, 60 groot stede met mure rondom en poortgrendels van brons.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 4

Kyk 1 Konings 4:13 in konteks