Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:3 Die Boodskap (DB)

Salomo was lief vir die Here en het gemaak soos sy pa gesê het. Hy het die Here se wil gedoen en was getrou aan Hom. Salomo moes egter ook soos die volk op verskillende plekke vir die Here offer.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:3 in konteks