Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:22 Die Boodskap (DB)

Die ander vrou het dit ontken en gesê: “Nee, jy is verkeerd. Die kind wat leef, is myne en die dooie een is joune.” So het hulle voor die koning staan en stry.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:22 in konteks