Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:20 Die Boodskap (DB)

Gedurende die nag het sy toe stil-stil opgestaan en die slapende kind langs my opgetel en na haar bed toe geneem. Toe het sy die dooie kind gevat en hom langs my in die bed gesit.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:20 in konteks