Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:15 Die Boodskap (DB)

Salomo het wakker geword en besef die Here het in ’n droom met hom gepraat. Hy is reguit Jerusalem toe en het daar voor die ark van die ooreenkoms aanmekaar geoffer. Hy was so bly en gelukkig dat hy uit dankbaarheid talle offers vir die Here gebring het. Toe hy daarmee klaar was, het hy ’n groot fees vir al sy amptenare gehou.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:15 in konteks