Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:1 Die Boodskap (DB)

Salomo het ’n ooreenkoms met die koning van Egipte gesluit deur met sy dogter te trou. Hy het sy nuwe vrou Jerusalem toe gebring en haar in die Dawidstad laat woon. Salomo se paleis, die tempel en die stadsmure was toe nog nie klaar gebou nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:1 in konteks