Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:6 Die Boodskap (DB)

Agab het toe omtrent 400 profete bymekaar laat kom en vir hulle gevra: “Moet ek teen Ramot in Gilead gaan veg of moet ek nie?” Al die profete het gesê: “Trek teen Ramot op, want die Here sal u laat wen.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:6 in konteks