Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:35 Die Boodskap (DB)

Die geveg was so hewig dat die drywer hom nie kon wegkry nie. Agab moes die hele dag in die wa bly staan en teen die Arameërs veg. Die wa was naderhand vol bloed en teen die aand is hy dood.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:35 in konteks