Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:18 Die Boodskap (DB)

Agab het toe vir Josafat gesê: “Dit is net soos ek gesê het. Hierdie man voorspel nooit vir my iets goeds nie. Hy sê net altyd slegte dinge.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:18 in konteks