Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:17 Die Boodskap (DB)

“Goed dan,” het Miga gesê. “Ek sien Israel oral op die heuwels rondloop. Hulle is soos skape sonder ’n herder. Die Here sê dat hulle nie ’n koning het nie. Laat hulle maar in vrede huis toe gaan.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:17 in konteks