Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 21:26 Die Boodskap (DB)

Hy het skaamteloos ander gode aanbid. Agab was net soos die Amoriete wat vroeër in die land gebly het en wat deur die Here verdryf is sodat Israel daarin kon woon.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 21

Kyk 1 Konings 21:26 in konteks