Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:7 Die Boodskap (DB)

Agab was baie ontsteld hieroor. Hy het die land se leiers bymekaargeroep en vir hulle gesê: “Ben-Hadad wil ons heeltemal vernietig. Eers het hy net die vroue en kinders sowel as die goud en silwer gevra. Ek het ingestem, maar nou het hy sy deuntjie verander. Nou wil hy alles kom vat.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:7 in konteks