Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:34 Die Boodskap (DB)

Ben-Hadad het verleë gesê: “Ek sal al die stede teruggee wat my pa van u pa, Omri, geneem het. U kan ook weer in Damaskus kom handel dryf soos wat my pa in Samaria gedoen het. As u my vrylaat, sal ek graag met u ’n ooreenkoms wil sluit voor ek vertrek.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:34 in konteks