Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:27 Die Boodskap (DB)

Die leër van Israel het bymekaargekom en hulle vir die slag voorberei. Hulle het na Afek toe getrek en daar in twee groepe verdeel. Elke groep het teenoor die Arameërs stelling ingeneem. Hulle was klein teenoor die magtige Aramese leër en het soos twee klein troppe bokke gelyk.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:27 in konteks