Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:29 Die Boodskap (DB)

Toe Salomo hoor Joab het na die tent gevlug en hou wanhopig aan die altaar se hoeke in die tent vas, het hy iemand na Joab toe gestuur. Hy moes uitvind waarom Joab na die tent toe gevlug het. Joab het gesê dat hy uit vrees vir Salomo na die Here gevlug het. Toe hy dit hoor, het Salomo Benaja ontbied. “Gaan maak hom dood,” het Salomo vir Benaja gesê.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:29 in konteks