Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:28 Die Boodskap (DB)

Toe Joab hoor wat gebeur het, het hy baie bang geword, want hy het Adonia ondersteun. Destyds was hy aan Dawid se kant teen Absalom, maar nou het hy vir Adonia gekies. In sy angs het Joab na die tent waar die Here teenwoordig was, gevlug en krampagtig aan die hoeke van die altaar vasgeklou.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:28 in konteks