Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:19 Die Boodskap (DB)

Batseba het met die koning oor Adonia se versoek gaan praat. Toe sy die vertrek binnekom, het Salomo opgestaan en in eerbied voor sy ma gebuig. Hy het weer op sy troon gaan sit en gesê hulle moet vir sy ma ’n stoel bring. Batseba het aan die regterkant van Salomo gaan sit.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:19 in konteks