Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 19:4 Die Boodskap (DB)

Daar het hy sy helper gelos en ’n dag lank alleen verder die woestyn in gestap. Moeg en uitgeput het hy naderhand onder ’n boom gaan sit. Hy wou nie meer leef nie en het gebid: “Here, die lewe maak net nie meer sin nie. Laat my tog maar doodgaan, want ek verdien dit nie om langer te leef nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 19

Kyk 1 Konings 19:4 in konteks