Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 19:11 Die Boodskap (DB)

“Gaan buitentoe,” het die Here gesê, “en gaan staan op die berg voor die Here.” Toe het ’n geweldige sterk wind gewaai wat die berge geskeur en al die rotse uitmekaargebreek het. Die Here was egter nie in die wind nie. Na die wind was daar skielik ’n groot aardbewing, maar die Here was ook nie in die aardbewing nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 19

Kyk 1 Konings 19:11 in konteks