Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:4 Die Boodskap (DB)

(Toe Isebel op ’n keer die Here se profete wreed vervolg het, het Obadja 100 van hulle versteek. Hy het hulle in twee groepe van 50 elk in spelonke weggesteek en elke dag vir hulle kos en water gestuur.)

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:4 in konteks