Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:33 Die Boodskap (DB)

Hy het toe die hout netjies op die altaar reggesit, die bul geslag en die stukke op die hout neergesit. Toe sê Elia: “Vat nou vier groot kruike en maak dit vol water. Gooi dan alles oor die bul en die hout uit.” Hulle het so gemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:33 in konteks