Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:23 Die Boodskap (DB)

“Bring nou vir ons twee bulle. Laat die Baälprofete vir hulle ’n bul uitsoek, dit in stukke sny en op die hout sit. Moet net nie dat hulle die vuur aansteek nie. Ek sal die ander bul vat, dit slag en op die hout sit. Ek sal dit ook nie self aansteek nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:23 in konteks