Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:9 Die Boodskap (DB)

Simri, ’n senior offisier en die hoof van ’n groot deel van die oorlogswaens, wou Ela uit die weg ruim. Hy het net vir die regte oomblik gewag. Op ’n dag was Ela in die huis van Arsa, die hoof van die paleis. Ela het te veel gedrink en was dronk.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:9 in konteks