Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:23 Die Boodskap (DB)

In die 31ste jaar van koning Asa van Juda se regering het Omri koning van die hele Israel geword. Hy het ses jaar in Tirsa regeer, maar hy was altesaam twaalf jaar lank koning van Israel.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:23 in konteks