Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 14:28 Die Boodskap (DB)

Elke keer as Rehabeam na die tempel toe gegaan het, het die wagte die koperskilde gedra. Na die tyd het hulle dit weer in die paleis se stoorkamers gaan terugsit.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 14

Kyk 1 Konings 14:28 in konteks