Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 14:23 Die Boodskap (DB)

Hulle het op baie hoë plekke in die berge altare gebou en klippilare en beelde van die godin Asjera daar opgerig. Hulle het onder elke groen boom saamgekom en offers vir ander gode gebring.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 14

Kyk 1 Konings 14:23 in konteks