Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 14:2 Die Boodskap (DB)

Hy het toe sy vrou geroep en vir haar gesê: “Vermom jou en sorg dat niemand jou herken nie. Gaan dan Silo toe, want die profeet Agija bly daar. Hy is die man wat destyds gesê het ek sal die koning van Israel word.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 14

Kyk 1 Konings 14:2 in konteks